![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
![]() |
|||
SINNELOSE DOOD My hart is woes en leeg van die stof op my hart,die roet op my siel en ek verlang na vergifnis. ’n Lied van vrede en vreeg, ‘n Lied van lof wat my sal by bly, sodat ek die sinnelose dood van kinders te jonk om te veg, vergeet. Gesterf, vir ‘n sinnelose begeerte van doelose behoeftes van nasies wat die wêreld met bloed wil heers.
|
|||
|